Handelinge 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat Silas en Timoteus van Masedonië af gekom het, het Paulus al sy tyd bestee aan die prediking om die Jode daarvan te oortuig dat Jesus die Christus is.

Handelinge 18

Handelinge 18:1-7