Handelinge 18:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het toe almal vir Sostenes, die hoof van die sinagoge, gegryp en hom net daar voor die regbank aangerand. Gallio het hom egter niks daaraan gesteur nie.

Handelinge 18

Handelinge 18:12-20