Handelinge 17:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die Jode was hieroor afgunstig en het met die hulp van 'n klomp nikswerd leeglêers 'n betoging op tou gesit wat die stad in oproer gebring het. Hulle het na Jason se huis toe opgeruk en wou vir Paulus en Silas hê om hulle voor die volk te bring.

Handelinge 17

Handelinge 17:1-10