Handelinge 17:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Paar mense het egter gelowig geword en by hom aangesluit. Onder hulle was daar Dionisius, 'n lid van die Areopagus, en 'n vrou met die naam Damaris en nog ander saam met hulle.

Handelinge 17

Handelinge 17:27-34