Handelinge 17:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die Skrif uitgelê en daaruit aangetoon dat die Christus moes ly en uit die dood moes opstaan. “Hierdie Jesus wat ek aan julle verkondig,” het hy gesê, “Hý is die Christus.”

Handelinge 17

Handelinge 17:1-11