Handelinge 17:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het ook nie nodig dat mense Hom versorg nie. Inteendeel, dit is Hy wat aan almal lewe en asem en alles gee.

Handelinge 17

Handelinge 17:19-28