Handelinge 17:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Jode in Tessalonika egter hoor dat Paulus die woord van God ook in Berea verkondig, het hulle ook dáár oproer gaan stook en die mense opgesweep.

Handelinge 17

Handelinge 17:8-22