Handelinge 16:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat hulle uit die tronk gekom het, is hulle na Lidia se huis toe, waar hulle die gelowiges gesien en bemoedig het. Daarna het Paulus-hulle vertrek.

Handelinge 16

Handelinge 16:32-40