Handelinge 16:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos hulle van stad tot stad gereis het, het hulle die besluite wat die apostels en ouderlinge in Jerusalem geneem het, aan die gelowiges oorgedra en hulle beveel om daarvolgens te handel.

Handelinge 16

Handelinge 16:3-11