Handelinge 16:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Paulus sê vir die polisie: “Ons is sonder verhoor in die openbaar geslaan en in die tronk gestop, ons wat Romeinse burgers is. En nou wil hulle ons stilletjies hier wegkry. O nee! Laat hulle self kom en ons uitlei.”

Handelinge 16

Handelinge 16:34-40