Handelinge 16:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe haar eienaars sien dat sy nie meer geld vir hulle kan inbring nie, het hulle vir Paulus en Silas gegryp en hulle na die owerheid toe op die stadsplein gesleep.

Handelinge 16

Handelinge 16:14-29