Handelinge 16:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Paulus het in Derbe gekom en daarna in Listra. Dáár was 'n gelowige met die naam Timoteus. Sy ma, ook 'n gelowige, was 'n Joodse vrou en sy pa 'n Griek.

Handelinge 16

Handelinge 16:1-7