Handelinge 15:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Na 'n lang bespreking het Petrus opgestaan en vir hulle gesê: “Broers, julle weet dat God my lankal uit julle geledere gekies het om die evangelie aan die heidennasies te verkondig sodat hulle kan glo.

Handelinge 15

Handelinge 15:3-14