Handelinge 15:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierdie voorskrifte van Moses word immers van ouds af in elke stad aan die mense voorgehou. Elke sabbatdag word dit in die sinagoges voorgelees.”

Handelinge 15

Handelinge 15:20-31