Handelinge 15:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het mense van Judea af gekom en die gelowiges wysgemaak: “As julle nie die gebruik van Moses nakom deur julle te laat besny nie, kan julle nie gered word nie.”

Handelinge 15

Handelinge 15:1-11