Handelinge 13:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy was by die goewerneur, Sergius Paulus, wat 'n verstandige man was. Die goewerneur het vir Barnabas en Saulus laat roep, want hy wou graag die woord van God hoor.

Handelinge 13

Handelinge 13:1-10