Handelinge 13:51-52 Afrikaans 1983 (AFR83)

51. Hulle het toe as gebaar teen die stad die stof van hulle voete afgeskud en na Ikonium toe gegaan.

52. Die gelowiges in Antiogië was vol blydskap en vol van die Heilige Gees.

Handelinge 13