Handelinge 13:50 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die Jode het vooraanstaande godvresende vroue en toonaangewende burgers van die stad teen Paulus en Barnabas opgesweep. Hulle is vervolg en uit die streek verdrywe.

Handelinge 13

Handelinge 13:47-52