Handelinge 13:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl hulle die sinagoge verlaat, het die mense vir Paulus en Barnabas gevra om hulle die volgende sabbatdag meer van hierdie dinge te vertel.

Handelinge 13

Handelinge 13:37-46