Handelinge 13:38-39 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Daarom, broers, moet julle goed weet dat wat aan julle verkondig word, die vergewing van sondes deur Hóm is, en dat elkeen wat glo, deur Hom vrygespreek word van alle sondes. Die wet van Moses kon julle nie vryspreek nie.

Handelinge 13

Handelinge 13:35-48