Handelinge 13:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

“God het Hom uit die dood laat opstaan, en daarom sal Hy nooit vergaan nie. Dit het God met die volgende woorde gesê:“Ek sal vir julle die heilige en betroubare beloftesvervul wat Ek aan Dawid toegesê het.

Handelinge 13

Handelinge 13:32-44