Handelinge 13:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die inwoners van Jerusalem en hulle leiers het vir Jesus nie erken nie. Deur Hom te veroordeel het hulle die uitsprake van die profete, wat elke sabbatdag voorgelees word, in vervulling laat gaan.

Handelinge 13

Handelinge 13:25-29