Handelinge 13:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die God van hierdie volk Israel het ons voorvaders uitgekies en hulle 'n groot volk gemaak toe hulle as vreemdelinge in Egipte gewoon het. Hy het hulle deur sy groot mag daarvandaan uitgelei

Handelinge 13

Handelinge 13:12-21