Handelinge 13:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Onder die profete en leraars in die gemeente in Antiogië was Barnabas, Simeon wat ook Niger genoem is, Lucius van Sirene, Manaen wat saam met die heerser Herodes grootgeword het, en Saulus.

Handelinge 13

Handelinge 13:1-5