Handelinge 11:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Een van hulle, met die naam Agabus, is deur die Gees gelei om te voorspel dat 'n groot hongersnood die hele wêreld sou tref. Dit het dan ook in die tyd van keiser Claudius gebeur.

Handelinge 11

Handelinge 11:21-30