Handelinge 11:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hy hom kry, het hy hom na Antiogië toe gebring, en hulle twee het 'n hele jaar lank saam in die gemeente gewerk en baie mense onderrig. In Antiogië is die gelowiges die eerste keer Christene genoem.

Handelinge 11

Handelinge 11:20-30