Handelinge 11:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Onder die vlugtelinge was daar sekere mense wat van Siprus en Sirene afkomstig was en wat in Antiogië gekom en daar ook aan die Griekssprekendes die evangelie dat Jesus die Here is, verkondig het.

Handelinge 11

Handelinge 11:19-30