Handelinge 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Gees het vir my gesê dat ek nie moet aarsel om saam met hulle te gaan nie. Ek en hierdie ses broers is toe saam met hulle, en ons het in Kornelius se huis ingegaan.

Handelinge 11

Handelinge 11:9-21