Handelinge 10:45-46 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Joodse gelowiges wat saam met Petrus gekom het, hoor hoe die mense ongewone tale of klanke gebruik en God prys, was hulle baie verbaas dat die Heilige Gees as gawe uitgestort is ook op mense wat nie Jode is nie. En Petrus sê:

Handelinge 10

Handelinge 10:38-48