Handelinge 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kornelius het hom verskrik aangekyk en gevra: “Wat is dit, Meneer?”Die engel sê toe vir hom: “God het gelet op jou gebede en op wat jy vir die armes doen, en Hy het aan jou gedink.

Handelinge 10

Handelinge 10:1-12