Handelinge 10:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het dadelik mense na u toe gestuur, en u was so goed om te kom. Ons is nou almal hier in die teenwoordigheid van God om te hoor wat die Here alles aan u opgedra het.”

Handelinge 10

Handelinge 10:26-40