Handelinge 10:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

en hy sê vir hulle: “Julle weet dat 'n Jood nie met iemand van 'n ander volk mag omgaan of by hom in die huis mag kom nie, maar God het vir my gewys dat ek geen mens as onheilig of onrein mag beskou nie.

Handelinge 10

Handelinge 10:20-29