23. Hulle stel toe twee voor: Josef, wat ook Barsabbas of Justus genoem word, en Mattias.
24. En die gelowiges het gebid: “Here, U wat die harte van almal ken, wys die een aan wat U uit hierdie twee verkies het
25. om as apostel te dien in die plek wat Judas leeg gelaat het toe hy gegaan het na waar hy hoort.”