Handelinge 1:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het hulle na Jerusalem toe teruggegaan van die berg af. Dit is die Olyfberg, vlak by die stad, 'n sabbatsreis ver.

Handelinge 1

Handelinge 1:3-20