Habakuk 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer Hy staan, skud die aarde;wanneer Hy kyk, bewe die nasies.Die eeue-oue berge verkrummel,die ou-ou heuwels val inmekaar,die berge waaroor Hy van ouds af gewandel het!

Habakuk 3

Habakuk 3:1-10