2. Here, ek het gehoor wat van U vertel isen ek is vervul met ontsag vir wat U gedoen het.Doen dit tog ook in ons tyd,laat u dade ook in ons tyd ervaar word,ontferm U selfs in u toorn.
3. God kom van Teman af,die Heilige kom van Paranberg af. SelaDie hemelruim is vol van sy majesteit,die aarde vol van sy roem.
4. Hy kom met die glans van die lig,weerligte blits uit sy hand,sy hand so vol mag.