Habakuk 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dieselfde volke sal spotliedjies oor hom singen met minagting na hom verwys.Hulle sal sê:Ellende wag vir hom wat hom verryk met goed wat nie syne is nie,wat vir hom al meer goed inpalm wat verpand is. Hoe lank sal dit nog voortduur?

Habakuk 2

Habakuk 2:3-13