Habakuk 2:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ellende wag vir hom wat vir 'n stuk hout sê: “Word wakker!”of vir 'n dooie stuk klip: “Staan op!”Kan 'n afgod jou iets leer?Al is hy met goud of silwer oorgetrek,is daar geen lewe in hom nie.

Habakuk 2

Habakuk 2:11-20