Met jou geknoei het jy jou familie se ondergang bewerk;jy wou baie volke uitroei, maar daarmee het jy 'n einde aan jou eie lewe gemaak.