Genesis 9:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal my verbond met julle hou: mens en dier sal nie weer deur vloedwaters uitgewis word nie. Daar sal nie weer 'n oorstroming wees wat die aarde sal oorweldig nie.”

Genesis 9

Genesis 9:3-14