Genesis 7:5-7 Afrikaans 1983 (AFR83)

5. Noag het alles gedoen soos die Here hom beveel het.

6. Noag was ses honderd jaar toe die vloedwaters oor die aarde gekom het.

7. Noag en sy seuns en sy vrou en sy skoondogters het in die ark ingegaan vir die vloedwaters.

Genesis 7