Genesis 7:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

So het God alles wat op die aarde geleef het, uitgewis: mens en dier, ook dié wat kruip, en die voëls, hulle almal is weggevee van die aarde af. Net Noag en dié by hom in die ark is gespaar.

Genesis 7

Genesis 7:22-24