Genesis 6:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hier volg die verhaal van Noag.Noag was 'n regverdige man. Onder sy tydgenote was hy onberispelik en hy het naby God geleef.

Genesis 6

Genesis 6:1-17