Genesis 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het gesê: “Ek sal die mens wat Ek geskep het, wegvee van die aarde af; mens en dier, ook dié wat kruip, en die voëls, want Ek is bedroef daaroor dat Ek hulle gemaak het.”

Genesis 6

Genesis 6:2-8