Genesis 6:21-22 Afrikaans 1983 (AFR83)

21. Jy moet vir jou kos saamvat, van alles wat geëet kan word, en dit by jou wegpak. Dit sal jou en die diere se kos wees.”

22. Noag het alles gedoen presies soos God hom beveel het.

Genesis 6