Genesis 6:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê God vir Noag: “Ek het besluit om 'n einde te maak aan alle mense, want deur hulle toedoen is die aarde vol geweld. Ek gaan hulle saam met die aarde verdelg.

Genesis 6

Genesis 6:10-14