Genesis 50:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die broers na Josef toe gegaan en voor hom op hulle knieë geval en gesê: “Hier is ons voor u. Ons is u slawe.”

Genesis 50

Genesis 50:12-24