Genesis 50:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mense van Kanaän het hulle daar by die dorsvloer van Atad sien rou en gesê: Egipte is swaar in rou. Daarom noem hulle hierdie plek aan die oostekant van die Jordaan Abel-Misrajim.

Genesis 50

Genesis 50:1-12