Genesis 49:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy is 'n leeu, my seun Juda,wat van die prooi af wegstap.Jy rek jou uit, jy gaan lê rustig soos 'n leeu,soos 'n leeumannetjie wat deur niemand opgejaag word nie.

Genesis 49

Genesis 49:3-15