Genesis 47:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jakob het vir hom gesê: “Ek is nou al honderd en dertig jaar 'n vreemdeling hier op aarde. In vergelyking met dié van my voorvaders is dit maar min, en my lewensjare was vol swaarkry.”

Genesis 47

Genesis 47:1-15